Kitaar

'n Di Giorgio klassieke kitaar wat in Brasilië gemaak is.

Die kitaar, of ghitaar, is 'n snaarinstrument wat in 'n verskeidenheid musiekstyle gebruik word. Dit is een van die hoofinstrumente in blues-, country-, flamenco-, pop- en rockmusiek. Die kitaar het gewoonlik ses snare, maar daar bestaan ook kitare met vier, sewe, agt, tien en twaalf snare.


Developed by StudentB