Die Komatirivier vloei deur die verre-ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, deur Eswatini (hier Nkomazi genoem), weer terug deur Mpumalanga en deur Komatipoort tot by sy seemonding in Mosambiek (Rio Incomáti). Die Krokodilrivier is 'n groot sytak van die Komatirivier.
Developed by StudentB