Algemeen | |
---|---|
Naam | Koolstofdisulfied |
Chemiese formule | CS2 |
Molêre massa | 76.139 [g/mol] |
CAS-nommer | 75-15-0[1] |
Reukdrempel | 0,1 dpm |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -111,6 °C |
Kookpunt | 46,3 °C |
Digtheid | 1,2632 (rel. water) |
Oplosbaarheid | |
Dampdruk | 297,6 torr (@20 °C) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | -30 °C |
Selfontbrandingspunt | 90 °C |
LD50 | Akuut oraal in rotte: 3188 mg/kg; inaseming 12500 dpm 4 uur |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Koolstofdisulfied is 'n chemiese verbinding met die formule CS2. Dit is 'n vlugtige en giftige vloeistof wat baie brandbaar is.