Kulula.com

kulula.com
IATA ICAO Roepteken
MN CAW COMAIR
Gestig6 Julie 2001 (2001-07-06)
Laaste vlug9 Junie 2022
HoofspilleO.R. Tambo Internasionale Lughawe
Lanseria-lughawe
FokusstedeKaapstad Internasionale Lughawe
Koning Shaka Internasionale Lughawe
Vlootgrootte10
Bestemmings6
HouermaatskappyComair
HoofkantoorKemptonpark, Ekurhuleni, Gauteng, Suid-Afrika
Webwerfkulula.com
'n Boeing 737-400ie van Kulula.com.

kulula.com was 'n Suid-Afrikaanse laekosteredery[1] wat op groot binnelandse roetes vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria-lughawe naby Johannesburg gevlieg, en dit ook as basis vir hulle bedrywighede gebruik.[2]. Die woord kulula beteken "dis maklik" in die Nguni-tale Zoeloe en Xhosa. Die redery het hoofsaaklik binnelandse lugroetes bedien en meegeding met die ander plaaslike laekostelugrederye.

  1. "Contact Us". kulula.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2010. Besoek op 6 Februarie 2011..
  2. "Directory: World Airlines". Flight International. 3 April 2007. p. 103.

Developed by StudentB