Kwik, ook genoem kwiksilwer, is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hg (van die latynse hidragirum wat waterige of vloeibare silwer beteken) en atoomgetal 80. Kwik is 'n swaar, silwerige d-blok metaal en een van ses elemente (die ander is broom, frankium, gallium, rubidium en sesium) wat 'n vloeistof by of naby kamertemperatuur en druk is.[1][2]
↑Fred Senese. "Why is mercury a liquid at STP?" (in Engels). General Chemistry Online at Frostburg State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 1 Mei 2007.
↑Norrby, Lars J. (1991). "Why is mercury liquid? Or, why do relativistic effects not get into chemistry textbooks?". 68 (2): 110–113. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)