Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Pakistan |
Provinsie | Punjab |
Koördinate | 31°32′59″N 74°20′37″E / 31.54972°N 74.34361°O |
Stigting | 982 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 772 vk km |
Hoogte bo seevlak | 217 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 6 936 563 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 915/vk km |
Tydsone | UTC +5 |
Burgemeester | Mian Amir Mahmood |
Amptelike webwerf | lahore.gov.pk Geargiveer 22 Augustus 2008 op Wayback Machine |
Lahore (uitgespreek [laːˈhoːr], Urdu: لاہور, Pandjabi: لہور) is die tweede grootste stad in Pakistan na Karatsji en het 'n bevolking van sowat 10 miljoen in 2009 gehad. Die stad bevat baie voorbeelde van Britse koloniale argitektuur soos die Lahore-museum en die Universiteit van Punjab.
Lahore was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.