Leliefontein

Leliefontein
Metodiste Sendingkerk, Leliefontein
Metodiste Sendingkerk, Leliefontein
Leliefontein is in Noord-Kaap
Leliefontein
Leliefontein
 Leliefontein se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°18′0″S 18°5′0″O / 30.30000°S 18.08333°O / -30.30000; 18.08333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKamiesberg
Oppervlak
 • Totaal0,67 km2 (0,26 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal616
 • Digtheid919/km2 (2 380/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense99.2%
 • Swart mense0.3%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.8%
 • Engels 2.8%
 • Tswana 1.1%
 • Ander 0.3%

Leliefontein is 'n klein sendingstasie-dorpie wat ongeveer 29 km vanaf Kamieskroon in die Kamiesberge geleë is.

Die dorpie het blykbaar sy naam gekry van die wit lelies, met botaniese naam Colchicum capense maar algemeen bekend as die "Bobbejaanskoen" of "Patrysblom", wat in die maande Augustus tot Oktober deel is van die Namakwalandse blommeprag.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Leliefontein". Sensus 2011.

Developed by StudentB