Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede |
---|---|---|---|
Karboon | Mississippium | Tournaisium | jonger |
Devoon | Laat | Famennium | 372,2–358,9 |
Frasnium | 382,7–372,2 | ||
Middel | Givetium | 387,7–382,7 | |
Eifelium | 393,3–387,7 | ||
Vroeg | Emsium | 407,6–393,3 | |
Pragium | 410,8–407,6 | ||
Lochkovium | 419,2–410,8 | ||
Siluur | Pridolium | geen gedef. | ouer |
Die verdeling van die Devoon (IKS). |
Die Lochkovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die Lochkovium was van sowat 419,2 tot 410,8 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Siluur-etage/tydsnede Pridolium en gevolg deur die Pragium.