Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Noorweë |
Provinsie (Fylke) | Svalbard |
Koördinate | 78°13′N 15°38′E / 78.217°N 15.633°O |
Stigting | 1906 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 242,86 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2 075[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 8,5/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde seeklimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -6,7 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -15,3 / 5,9 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 190 mm |
Burgemeester | Christin Kristoffersen (Ap) |
Amptelike Webwerf | lokalstyre.no |
Longyearbyen is die hoofstad en grootste stad van die Noorse provinsie Svalbard op die hoofeiland Spitsbergen en is die noordelikste stad van die wêreld. Die stad het 'n bevolking van 2 075 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 242,86 km². Die stad is in 1906 van die Amerikaanse ondernemer John Munroe Longyear as mynstad gestig.