Malebo-poel | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Brazzaville, Kinshasa en die Malebo-poel in die Kongorivier | |
Kaart van die Malebo-poel | |
Koördinate: | 4°16′55″S 15°29′19″O / 4.28194°S 15.48861°O |
Ligging: | Demokratiese Republiek die Kongo, Republiek die Kongo |
Soort: | Rivierverbreding |
Oppervlakte: | 400 km² |
Maksimum diepte: | 16 meter |
Lengte: | 30 km |
Breedte: | 21 km |
Invloei: | Kongorivier |
Uitvloei: | Kongorivier |
Eiland/e: | Ile M’Bamou |
Nedersettings: | Brazzaville en Kinshasa |
Die Malebo-poel (tot 1972 bekend as die Stanley-poel) is 'n groot meer met 'n hawe in die Kongorivier.