Mangaan

25 chroommangaanyster
-

Mn

Tc
Algemeen
Naam, simbool, getal mangaan, Mn, 25
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 7, 4, d
Voorkoms silwermetaal kleur
Atoommassa 54.938049(9) g/mol
Elektronkonfigurasie [Ar] 3d5 4s2
Elektrone per skil 2, 8, 13, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 7.21 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 5.95 g/cm³
Smeltpunt 1519 K
(1246 °C)
Kookpunt 2334 K
(2061 °C)
Smeltingswarmte 12.91 kJ/mol
Verdampingswarmte 221 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 26.32 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 1228 1347 1493 1691 1955 2333
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies vlak gesentreerd
Oksidasietoestande 7, 6, 4, 2, 3
(sterk suur oksied)
Elektronegatiwiteit 1.55 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 717.3 kJ/mol
2de: 1509.0 kJ/mol
3de: 3248 kJ/mol
Atoomradius 140 pm
Atoomradius (ber.) 161 pm
Kovalente radius 139 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 1.44 µΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 7.81 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 21.7 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 5150 m/s
Young se modulus 198 GPa
Massamodulus 120 GPa
Mohs se hardheid 6.0
Brinell hardheid 196 MPa
CAS-registernommer 7439-96-5
Vernaamste isotope
Isotope van mangaan
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
52Mn sin 15.591 d ε - 52Cr
β+ 0.575 52Cr
γ 0.7, 0.9, 1.4 -
53Mn sin 3.74 ×106 j ε - 53Cr
54Mn sin 312.3 d ε - 54Cr
γ 0.834 -
55Mn 100% Mn is stabiel met 30 neutrone
Portaal Chemie

Mangaan is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mn en atoomgetal van 25.


Developed by StudentB