Marktl

Marktl

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Beiere
 Koördinate 48°15′N 12°51′O / 48.250°N 12.850°O / 48.250; 12.850
 Stigting (eerste verwysing) 13de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 27,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 364 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 2 653[1]
 - Bevolkingsdigtheid 95/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Hubert Gschwendtner (SPD)
 Amptelike Webwerf www.marktl.de

Marktl, soms nie-amptelik Marktl am Inn genoem, is 'n markdorp in die Opper-Beierse distrik Altötting en administratiewe setel van die gelyknamige munisipaliteit waarin verskeie nedersettings saamgesluit het. Die dorp het bekendheid verwerf as geboorteplek van kardinaal Josef Ratzinger (Pous Benedictus XVI).

  1. (de) Bayerisches Landesamt für Statistik und Datenverarbeitung – Fortschreibung des Bevölkerungsstandes, Quartale (hier viertes Quartal, Stichtag zum Quartalsende) Geargiveer 10 April 2017 op Wayback Machine

Developed by StudentB