Merneptah
|
Merenptah
|
|
Standbeeld van Merneptah in die Egiptiese Museum.
|
Farao van die 19de Dinastie
|
Periode |
1213-1203 v.C.
|
Voorganger |
Ramses II
|
Opvolger |
Seti II/Amenmesse
|
Vader |
Ramses II
|
Moeder |
Isetnofret
|
Oorlede |
1203 v.C.
|
Merneptah in Egiptiese hiërogliewe
|
|
|
Merneptah (ook bekend as Merenptah) was die vierde farao van Antieke Egipte se 19de Dinastie, wat tydens die Nuwe Ryk regeer het. Hy het byna 10 jaar lank regeer, van Julie of Augustus 1213 tot 2 Mei 1203 v.C., volgens historiese rekords.[1]
- ↑ Jürgen von Beckerath, Chronologie des Pharaonischen Ägypten, Mainz, (1997), bl. 190