Metakaloon

’n Verskeidenheid metakaloonpille en -kapsules.

Metakaloon is ’n hipnotiserende- en kalmeermiddel. Dit word onder meer onder die handelsnaam Mandrax verkoop as ’n kombinasiemiddel, met 250 mg metakaloon en 25 mg difenhidramien in dieselfde tablet. Die wettige vervaardiging van metakaloon vir die handel is gestaak weens die wydverspreide misbruik en verslawende potensiaal daarvan.


Developed by StudentB