Moermansk in Noord-Europa | Wapen |
Moermansk-oblast | |
Land | Rusland |
Oblast | Moermansk-oblast |
Koördinate | 68°58′N 33°5′E / 68.967°N 33.083°O |
Stigting | 1916 |
Stadstatus | 1916 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 151 vk km |
Hoogte bo seevlak | 46 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 302 468 |
- Bevolkingsdigtheid | 2,232.7/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
- Somertyd | UTC +4 |
Burgemeester | Aleksei Weller |
Amptelike Webwerf | gov-murman.ru Geargiveer 5 Januarie 2009 op Wayback Machine |
Moermansk (Russies: Му́рманск, Noord-Samies: Murmanska) is 'n stad op die Kola-skiereiland in die noordweste van Rusland met 'n bevolking van sowat 302 468 (2013). Die Moermansk-lughawe is daarnaby geleë.