Moncton | |
---|---|
Stad | |
Byname: Hub City | |
Leuse(s): Resurgo | |
Ligging van Moncton in Nieu-Brunswyk. | |
Koördinate: 46°07′58″N 64°46′17″W / 46.13278°N 64.77139°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Nieu-Brunswyk |
Stigting | 1766 |
Regering | |
• Tipe | Stedelike raad |
• Burgemeester | George LeBlanc |
Oppervlak | |
• Stad | 141,17 km2 (54,51 vk. myl) |
• Stedelik | 146 km2 (56 vk. myl) |
• Metro | 2 406 km2 (929 vk. myl) |
Hoogte | 70 m (230 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 69 074 |
• Digtheid | 473,1/km2 (1 233,5/vk. myl) |
• Stedelik | 107 086 |
• Stedelike digtheid | 733,5/km2 (1 912,3/vk. myl) |
• Metro | 138 644 |
• Metrodigtheid | 57,6/km2 (149,2/vk. myl) |
Tydsone | UTC-04:00 (AST) |
• Somertyd | UTC-03:00 (ADT) |
Poskode | E1A-E1G |
Skakelkodes | 506 |
Webwerf | moncton.ca |
Moncton is een van die ag stede in die Oos-Kanadese provinsie Nieu-Brunswyk met sowat 69 074 inwoners in die stad en sowat 138 644 in die metropolitaanse gebied (2011). Die stad dra die naam van Robert Monckton, 'n Britse offisier wat destyds die toesig oor die deportasie van die Akadiërs hou.