Morfologie beteken letterlik "vormkunde". Die woord is afgelei van μορφη (morfè), die Griekse woord vir vorm, en word in verskeie dissiplines waar vorm 'n rol speel gebruik:
Morfologie (taalkunde), die studie van die struktuur van woorde en hoe woorde gevorm word.
Morfologie, (biologie), die uitwendige bou en vorm van organismes en hul organe.