Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Comore-eilande |
Eiland | Grande Comore |
Koördinate | 11°42′S 43°15′O / 11.700°S 43.250°O |
Stigting | 10de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 30 vk km |
Hoogte bo seevlak | 29 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 54 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 800/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Moroni (Arabies: موروني Mūrūnī) is die hoofstad (sedert 1958) en die grootste stad van die Comore-eilande, 'n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan. Die stad is aan die weskus van die eiland Grande Comore, die Comore se grootste eiland, geleë. In 2011 het die stad 'n bevolking van 54 000 gehad en 'n oppervlakte van 30 km².