Moselle (57) | |
---|---|
Gewes | Grand Est |
Prefektuur | Metz |
Onderprefekture | Forbach Sarrebourg Sarreguemines Thionville |
Bevolking | 1 045 066 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 168 inw./vk km |
Oppervlakte | 6 216 vk km |
Arrondissemente | 9 |
Kantonne | 51 |
Munisipaliteite | 730 |
President van die Conseil général |
Patrick Weiten |
Moselle (57) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Moesel (Frans: Moselle). Sy prefektuur (hoofstad) is Metz. Moselle het 'n bevolking van ongeveer 1 045 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 216 km².