Mozilla | |
Tipe | Oopbronsagteware |
---|---|
Gestig | 28 Februarie 1998 |
Hoofkantoor | |
Sleutelpersone | Chris Beard (HUB), Mitchell Baker(voorsitter) [1] |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Mozilla Application Suite |
Divisies | Mozilla Corporation Mozilla Foundation Firefox |
Webwerf | mozilla.org |
Mozilla (ook bekend as die Mozilla Suite of die Mozilla Application Suite, met kodenaam Seamonkey) is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebaseer op die bronkode van hul Netscape Communicator-produk, maar die Mozilla-stigting lei nou ontwikkeling.
<ref>
tag; no text was provided for refs named bios