Nagasaki 長崎市 | |
---|---|
Kernstad | |
Stad Nagasaki | |
Ligging van Nagasaki in die Nagasaki-prefektuur | |
Ligging van Nagasaki in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 32°47′N 129°52′O / 32.783°N 129.867°O | |
Land | Japan |
Gebied | Kioesjoe |
Prefektuur | Nagasaki-prefektuur |
Oppervlak | |
• Totaal | 338,72 km2 (130,78 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 459 198 |
• Digtheid | 1 120,1/km2 (2 901/vk. myl) |
Poskode | 850-8685 |
Skakelkodes | 095 |
Boom | Triadica sebifera |
Webwerf | http://www1.city.nagasaki.nagasaki.jp |
Nagasaki (長崎市 Nagasaki-shi?) ( ) is die hoofstad en die grootste stad van die Nagasaki Prefektuur in Japan. Dit was voorheen deel van die Nisjisonogi-distrik. Dit was in die 16de eeu die middelpunt van Europese invloed. Nagasaki het tydens die Eerste Chinees-Japannese Oorlog en Russies-Japannese Oorlog 'n belangrike basis van die Japannese Keiserlike Vloot geword.
Tydens die Tweede Wêreldoorlog was Nagasaki die tweede stad ter wêreld wat deur Amerikaanse met 'n atoombom, Fat Man, aangeval is.