Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Mianmar |
Divisie | Mandalay |
Koördinate | 19°44′00″N 96°12′00″E / 19.73333°N 96.20000°O |
Gestig op | 6 November 2005 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7 054,37 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 925 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 131,1/vk km |
Tydsone | UTC +6:30 |
Burgemeester | Thein Nyunt |
Amptelike webwerf |
Naypyidaw (Birmaans: , Transkripsie: nepranytau, amptelik Nay Pyi Taw en Naypyitaw) is sedert 6 November 2005 die hoofstad van Mianmar (Birma) toe dit Yangon vervang het. Die stad het 'n bevolking van 925 000 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 7 054,37 km². Naypyidaw lê in Sentraal Mianmar (Birma) in die Mandalay-divisie.