| |||||
Nasionale leuse: Fraternité, Travail, Progrès (Frans vir: "Broederskap, Arbeid, Vooruitgang") | |||||
Volkslied: La Nigérienne (Frans vir: "Die Nigeriese") | |||||
Hoofstad | Niamey | ||||
Grootste stad | Niamey | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Eenheidsrepubliek onder 'n militêre junta Omar Tchiani Ali Lamine Zeine | ||||
Onafhanklikheid • Verklaar
• Huidige grondwet |
van Frankryk 3 Augustus 1960 31 Oktober 2010 (opgeskort op 26 Julie 2023) | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 267 000 km2 (21ste) 489 000 myl2 0,02 | ||||
Bevolking - 2021-skatting - 2012-sensus - Digtheid |
24 112 753 (57ste) 17 138 707 12,1 / km2 31,3 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2021-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2021-skatting | ||||
MOI (2019) | 0,394[2] (189ste) – laag | ||||
Gini (2014) | 34,3[3](70ste) – hoog | ||||
Geldeenheid | CFA-frank (XOF )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
WAT (UTC+1) nie toegepas nie (UTC+1) | ||||
Internet-TLD | .ne | ||||
Skakelkode | +227 |
Niger (Frans: [niʒɛʁ], ), amptelik die Republiek Niger (République du Niger), is 'n Wes-Afrikaanse landingeslote land suid van die Sahara. Niger se naam is ontleen aan die Nigerrivier wat deur die gebied vloei, en is ook geleë in die Sahel. Dit grens aan Nigerië en Benin in die suide, Burkina Faso en Mali in die weste, Algerië en Libië in die noorde en Tsjad in die ooste. Die hoofstad en grootste stad is Niamey.