Nintendo Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1947 |
Hoofkantoor | Kioto, Kioto-prefektuur, Japan |
Sleutelpersone | Shuntaro Furukawa (Voorsitter) Shigeru Miyamoto (President en HUB) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Video games |
Inkomste | ¥1.601 triljard |
Bedryfsinkomste | ¥504.3 miljard |
Netto inkomste | ¥432.7 miljard |
Werknemers | 7 136 (2013) |
Moedermaatskappy | Nintendo Groep |
Nintendo (Japannees: 任天堂株式会社) is 'n reuse Japannese videospeletjie maatskappy met sy hoofkantoor in Kioto, Kioto-prefektuur, Japan. Sedert 1947 vervaardig die maatskappy videospeletjie met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa, Afrika, Asië en Noord-Amerika.