Odaenathus | |
---|---|
Koning van Palmyra | |
’n Borsbeeld, vermoedelik van Odaenathus. | |
Bewind | 260-267 |
Opvolger | Zenobia |
Gade | Zenobia |
Kinders | Hairan, Vaballathus, Herodianus |
Vader | Hairan |
Lucius Septimius Odaenathus, of net Odaenathus (Aramees: ܐܕܝܢܬ, Oḏainaṯ; Grieks: Οδαίναθος, Hodainathos), was in die tweede helfte van die 3de eeu ’n heerser van Palmyra, Sirië, en later van die kortstondige Palmyreense Ryk.