Ontariomeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Ontariomeer | |
Die Ontariomeer en die ander Groot Mere | |
Koördinate: | 44°N 78°W / 44°N 78°W |
Ligging: | Kanada, Verenigde State |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 19 000 km² (7 340 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 86 m (283 vt)[1] |
Maksimum diepte: | 244 m (802 vt)[1] |
Volume: | 1 640 km³ (393 myl³)[1] |
Lengte: | 311 km (193 myl)[2] |
Breedte: | 85 km (53 myl)[2] |
Opvangsgebied: | 64 000 km² (24 720 myl²)[2] |
Omtrek: | 1 020 km (634 myl) plus 126 km (78 myl) vir eilande[3] |
Invloei: | Niagararivier |
Uitvloei: | Sint-Laurensrivier |
Nedersettings: | Hamilton, ON Kingston, ON Mississauga, ON Oshawa, ON Rochester, NY Toronto, ON Pickering, ON |
Gevries: | Desember–April |
Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 000 km² met 'n geskatte volume van 1 640 km³.