Pali Pāli | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Indië | |
Gebied: | Indiese subkontinent | |
Totale sprekers: | Net gebruik as liturgiese taal[1][2] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Oostelike sone Bihari Pali | |
Skrifstelsel: | Brahmi- en verwante skrifte en Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | pi
| |
ISO 639-2: | pli
| |
ISO 639-3: | pli
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Pali (Pāli) is ’n Indo-Ariese taal van die Indiese subkontinent. Dit word wyd bestudeer omdat dit die taal van ’n groot deel van die vroegste bestaande Boeddhistiese letterkunde is, soos vervat in die Pali-kanon, en dit is ook die heilige taal van Theravada-Boeddhisme. Dit word net as liturgiese taal gebruik.