Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Indië |
Provinsie | Bihar |
Koördinate | 25°37′N 85°00′O / 25.617°N 85.000°O |
Stigting | 6de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 3 202 vk km |
Hoogte bo seevlak | 53 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2001) | 1 697 976 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 405/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC+05:30 |
Burgemeester | Afzal Imam |
Patna (Hindi: पटना) is die hoofstad van die Indiese deelstaat van Bihar. Die stad lê aan die suide oewer van die Gangesrivier en met 1 697 976 inwoners is Patna die 14de grootste stad in die land. Patna is ook een van die oudste nedersettings ter wêreld en is omtrent 2500 jaar oud.
Patna was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1996.