| |||||
Sien ander Brasiliaanse deelstate | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Recife | ||||
Grootste stad | Recife | ||||
Oppervlakte | 98 311,616 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
8 810 256 (2009) 80,5 inw./km² | ||||
Goewerneur | Eduardo Henrique Accioly Campos | ||||
Visegoewerneur | João Lyra Neto | ||||
MOI (2005) | 0,718 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Pernambuco (uitgespreek in Portugees [pɛʁnɐ̃ˈbuku]) is een van die 26 deelstate van Brasilië. Pernambuco se hoofstad en grootste stad, Recife, het 'n bevolking van 1 561 659 in 2009 gehad.