Peru

Republiek Peru
República del Perú (Spaans)
Piruw Republika (Quechua)
Piruw Suyu (Aymara)
Vlag van Peru Wapen van Peru
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Firme y feliz por la unión
(Spaans vir: "Sterk en gelukkig vir die Unie")
Volkslied: Himno Nacional del Perú
(Spaans vir: "Volkslied van Peru")

Nasionale mars: Marcha de Banderas
(Spaans vir: "Mars van die vlae")
Ligging van Peru
Hoofstad Lima

12°2′S 77°1′W / 12.033°S 77.017°W / -12.033; -77.017

Grootste stad Lima
Amptelike tale Spaans, Quechua en Aymara
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek[1][2]
Dina Boluarte
vakant
Gustavo Adrianzén
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Bereik
• Erken
• Huidige grondwet
van Spanje
28 Julie 1821
9 Desember 1824
14 Augustus 1879
31 Desember 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 285 216[3] km2  (21ste)
496 225 myl2
0,41
Bevolking
 - 2023-skatting
 - 2017-sensus
 - Digtheid
 
32 440 172[3] (46ste)
31 237 385
23 / km2 (197ste)
59,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$576,278 miljard[4] (45ste)
$16 534[4] (96ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2024-skatting

$277,158 miljard[4] (51ste)
$7 952[4] (88ste)

MOI (2021) 0,762[5] (84ste)  –  hoog
Gini (2021) 40,2[6](35ste) –  medium
Geldeenheid Nuevo sol (PEN)
Tydsone
 - Somertyd
PET (UTC-5)
nie toegepas nie (UTC-5)
Internet-TLD .pe
Skakelkode +51

Peru (Spaans: Perú, [peˈɾu]; Quechua: Peruu of Piruw, [pɪɾʊw]; Aymara: Piruw, [pɪɾʊw]), amptelik die Republiek Peru (República del Perú, [reˈpuβlika ðel peˈɾu], ; Quechua: Piruw Republika; Aymara: Piruw Suyu), is 'n republiek in die weste van Suid-Amerika, net suid van die ewenaar. Peru beslaan 'n oppervlakte van 1 285 216 km² en het 'n bevolking van 32 440 172 in 2023 gehad. Dit word begrens deur Colombia en Ecuador in die noorde, Brasilië en Bolivië in die ooste, Chili in die suide en die Stille Oseaan in die weste. Die hoofstad en grootste stad is Lima. Peru het drie amptelike tale: Spaans, Quechua en Aymara. Peru was tussen 1542 en 1821 'n Spaanse kolonie.

  1. (en) Matthew Søberg Shugart (September 2005). "Semi-Presidential Systems: Dual Executive and Mixed Authority Patterns" (PDF). Graduate School of International Relations and Pacific Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Augustus 2008. Besoek op 31 Augustus 2017.
  2. (en) Matthew Søberg Shugart (Desember 2005). "Semi-Presidential Systems: Dual Executive And Mixed Authority Patterns". French Politics. 3 (3): 323–351. doi:10.1057/palgrave.fp.8200087. ISSN 1476-3427. OCLC 6895745903.
  3. 3,0 3,1 (en) "Peru". Central Intelligence Agency. Besoek op 9 Maart 2024.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Peru". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2023. Besoek op 9 Maart 2024.
  5. (en) "Human Development Report 2021/2022" (PDF). United Nations Development Programme. 2021. Besoek op 9 Maart 2024.
  6. (en) "Gini index – Peru". Wêreldbank. Besoek op 9 Maart 2024.

Developed by StudentB