Pininfarina S.p.A. | |
Tipe | Società per Azioni (S.p.A.) |
---|---|
Gestig | 23 Mei 1930 deur Battista Farina |
Hoofkantoor | Turyn, Italië |
Sleutelpersone | Silvio Angori (Hoof-uitvoerende beampte) |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | motorvoertuie |
Webwerf | pininfarina.com |
Pininfarina S.p.A. (kort vir Carozzeria Pininfarina) is 'n onafhanklike ontwerper en vervaardiger van motorvoertuie in Cambiano, Italië. Die maatskappy is in 1930 deur Battista "Pinin" Farina gestig.
Pininfarina word deur 'n groot aantal motorvervaardigers gekontrakteur om voertuie te ontwerp, onder andere Ferrari, Alfa Romeo, Peugeot, Fiat, GM, Lancia en Maserati.