Pirelli & C. S.p.A. | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 1872 |
Hoofkantoor | Milaan, Italië |
Sleutelpersone | Marco Tronchetti Provera (voorsitter) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiging |
Produkte | buitebande vir motorvoertuie en motorfietse |
Inkomste | € 4.3 miljard (2020) |
Bedryfsinkomste | € 703.0 miljoen (2019) |
Netto inkomste | € 42,7 miljoen (2020) |
Werknemers | 37 979 (2013) |
Dogter- maatskappye | Pirelli Tyre S.p.A |
Webwerf | pirelli.com |
Pirelli & C. SpA is 'n multinasionale maatskapy gebaseer in Milaan, Italië en is sedert 1922 op die Milaanbeurs gelys. Die maatskapy is die wêreld se vyfde grootste vervaardiger van buitebande na Bridgestone, Michelin, Continental en Goodyear. Pirelli is in meer as 160 lande verteenwoordig,