Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Noord-Korea |
Provinsie | P'yŏngan |
Koördinate | 39°03′18″N 126°15′38″E / 39.05500°N 126.26056°O |
Gestig op | 1122 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 3 194 vk km |
Hoogte bo seevlak | 27 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 3 255 388 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 019/vk km |
Tydsone | UTC +8:30 |
- Somertyd | UTC +8:30 |
Pjongjang (Koreaans: 평양, P'yŏngyang) is die hoofstad en grootste stad van Noord-Korea weerskante die Taedongrivier. Die bevolking word op tussen 2,5 en 3,8 miljoen geskat. Pjongjang word as die oudste stad in Korea beskou.[1] Tydens die Joseon-Dinastie het Seoel Pjongjang as hoofstad van Korea vervang.