Ligging van Plymouth in die VK | Ligging in Engeland |
Ligging in Devon | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | Devon |
Koördinate | 50°22′N 4°8′W / 50.367°N 4.133°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 79.29 vk km |
Hoogte bo seevlak | Tussen 0 en 155 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 250 700 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 142/vk km |
Tydsone | UTC+0 (GMT) |
- Somertyd | UTC+1 (BST) |
Lord Mayor | Sam Davey |
Amptelike Webwerf | www.plymouth.gov.uk |
Plymouth (Kornies: Aberplymm) is 'n stad in die suidweste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk), in die graafskap van Devon maar die stad grens ook aan Cornwall (of Cornwallis). Die stad het 'n bevolking van 250 700 in 2007 gehad. Daar is 21 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Plymouth genoem is.