Purussaurus

Purussaurus
Tydperk: Mioseen 23–5.3 m. jaar gelede
’n Voorstelling van P. brasiliensis.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Purussaurus

Holland, 1909
Tipespesie
Purussaurus brasiliensis
(Barbosa-Rodrigues, 1892)
Ander spesies
  • Purussaurus neivensis
    (Mook, 1941)
  • Purussaurus mirandai
    Aguilera et al., 2006

Purussaurus is ’n uitgestorwe genus van die kaaiman wat in die Mioseen, sowat 8 miljoen jaar gelede, in Suid-Amerika voorgekom het. Dit is bekend danksy skedelmateriaal wat in die Brasiliaanse en Peruaanse Amasone en Noord-Venezuela ontdek is.


Developed by StudentB