Rasoherina

Rasoherina
Koningin van Madagaskar

Regeer 12 Mei 18631 April 1868
Dinastie Hova
Voorganger Radama II
Opvolger Ranavalona II
Gebore 1814, Fokontany van Masombahiny
Oorlede 1 April 1868 (53–54 jaar oud), Amboditsiry
Volle naam Rasoherina-Manjaka
Rabodozanakandriana
Eggenote Raharolahy
Radama II
Rainivoninahitriniony
Rainilaiarivony
Vader Prins Andriantsalamanandriana
Moeder Prinses Rafaramanjaka

Rasoherina (1814 – 1 April 1868), ook bekend as Rasoherina-Manjaka,[1] was van 1863 tot 1868 koningin van die Koninkryk Madagaskar. Sy het haar man Radama II opgevolg nadat hy vermoedelik vermoor is.

  1. Treaties and Other International Agreements of the United States of America (1776-1949). Deur Charles Irving Bevans

Developed by StudentB