Ree | |
---|---|
’n Manlike en vroulike ree. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | (Gray, 1821)
|
Spesie: | C. capreolus
|
Binomiale naam | |
Capreolus capreolus (Linnaeus, 1758)
| |
Die verspreidingsgebied. |
Die ree of reebok is ’n Europese hertsoort. Hulle is relatief klein, rooierig en grysbruin, en aangepas by koue omgewings. Reebokke kom wydverspreid in Europa voor, van die Middellandse See-gebied tot in Skandinawië, en van Brittanje tot die Kaukasus. Hulle verskil van die ietwat groter Siberiese ree.