Reisigerspalm | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ravenala
|
Spesie: | R. madagascariensis
|
Binomiale naam | |
Ravenala madagascariensis | |
Sinonieme | |
|
Die reisigerspalm (Ravenala madagascariensis) is die enigste spesie van die genus Ravenala en endemies aan Madagaskar. Dit is nie ’n ware palm (familie Arecaceae) nie, maar lid van die blomplantfamilie Strelitziaceae. Die genus is naby verwant aan die Suider-Afrikaanse genus Strelitzia en die Suid-Amerikaanse genus Phenakospermum. Volgens sommige klassifikasies val hierdie genera in die piesangfamilie (Musaceae).
Hoewel dit gewoonlik as ’n enkele spesie beskou word, is vier verskillende vorms al onderskei.[1][2]
{{cite journal}}
: Onbekende parameter |last-author-amp=
geïgnoreer (hulp)