Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Kroasië |
Distrik | Primorje-Gorski kotar |
Koördinate | 45°19′N 14°25′O / 45.317°N 14.417°O |
Stigting | 3de eeu v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 44 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (munisipaliteit in 2011) | 128 735 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 926/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Mediterreense klimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 16,4 °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | 5,7 / 23,0 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 1 537,9 mm |
Burgemeester | Vojko Obersnel (SDP) |
Amptelike Webwerf | www.rijeka.hr |
Rijeka (Italiaans en Hongaars: Fiume) is die belangrikste hawestad van Kroasië, geleë aan die Kvarner-baai ('n inham van die Adriatiese See). Dit het ongeveer 128 735 inwoners (2011) en is die derde grootste stad in Kroasië.