Ringnewel

Ringnewel
Messier 57, die Ringnewel. (Bron: Nasa/STScI/AURA)
Messier 57, die Ringnewel. (Bron: Nasa/STScI/AURA)
Soort newel Planetêre newel
Sterrebeeld Lier
Messier-naam Messier 57
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 53m 35,079s
Deklinasie +33º 01' 45,03"
Skynmagnitude (m) 8,8
Absolute magnitude (M) -0,2+0,7−1,8
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 2 300
Skynbare grootte 230″ × 230″
Massa 0,2 M
Ander name
Messier 57, NGC 6720, GC 4447
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Ringnewel (ook bekend as Messier 57 en NGC 6720) is geleë in die sterrebeeld Lier.[1] Dit is ’n goeie voorbeeld van ’n planetêre newel en bestaan uit ’n dop geïoniseerde gas wat weggeskiet is deur ’n rooireus wat deur die laaste stadium van sy evolusie beweeg het om ’n witdwerg te word.

Dit is in Januarie 1779 deur die Franse sterrekundige Antoine Darquier de Pellepoix ontdek.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named coe2007

Developed by StudentB