Roofkopie

Die term roofkopie verwys na kopieë van byvoorbeeld kompakskywe en DVD's of sagteware wat onwettig gedupliseer, onwettig van webtuistes afgelaai of onwettig bemark is. Die term is in die laat 20ste eeu veral deur groot bewusmakings-veldtogte van die musiek- en rolprentbedryf gemunt.


Developed by StudentB