Rune-alfabet | ||||
Codex Runicus. | ||||
Soort skryfstelsel | Alfabet | |||
Tyd gebruik | Vanaf 2de eeu v.C. | |||
Rigting | Links na regs, boestrofedon | |||
Tale | Germaanse tale | |||
Stelsels | ||||
Moederstelsels | ||||
ISO 15924 | Runr, 211 | |||
Unicode | Runic, U+16A0–U+16FF | |||
Nota | ||||
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat | ||||
|
Die rune-alfabet of Fuþark (Þ is soos Engelse 'th' in thin uitgespraak) is die oudste bekende alfabet wat in die Germaanse lande in gebruik was. Die rune-alfabet bestaan uit letters wat hoofsaaklik saamgestel is uit regte en hoekige lyne wat maklik in steen of hout ingegraveer kon word.
Elke letter in die Rune-alfabet bestaan uit reguit strepe en stel 'n letter voor asook 'n faset van menslike ervaring en geestelike energie.