Saitama さいたま市 | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Saitama in die Saitama-prefektuur | |
Ligging van Saitama in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 35°51′41″N 139°38′44″O / 35.86139°N 139.64556°O | |
Land | Japan |
Streek | Kantō |
Prefektuur | Saitama |
Regering | |
• Burgemeester | Hayato Shimizu |
Oppervlak | |
• Totaal | 217,43 km2 (83,95 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 324 854 |
• Digtheid | 6 100/km2 (16 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+09:00 (Japan Standaardtyd) |
Boom | Zelkova serrata |
Webwerf | city.saitama.jp |
Saitama (Japannees: さいたま市, [saꜜitama]) is 'n stad met 1 324 854 inwoners (2021) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Hayato Shimizu. Die oppervlakte is 217,43 km². Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.