Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maha Savang Vatthana | |
---|---|
Koning van Laos | |
Dinastie | Lan Xang |
Bewind | 1959 - 1975 |
Gebore | 13 November 1907 |
Gesterf | 13 Mei 1982 (op 74) |
Voorganger | Sisavang Vong |
Gade | Khamphoui |
Maha Chiwit Sri Savang Vatthana (Lao: ພຣະບາທສົມເດັຈພຣະເຈົ້າມະຫາຊີວິຕສີສວ່າງວັດທະນາ ; 13 November 1907 – 13 Mei 1978 of 1984), was die laste koning van Koninkryk Laos en die 6de Eerste Minister van Laos wat van 15 Oktober tot 21 November 1951 gedien. Hy regeer vanaf 1959 na die dood van sy vader tot sy gedwonge ontvoering in 1975. Sy heerskappy eindig met die oorname deur die Pathet Lao in 1975, waarna hy en sy gesin deur die nuwe regering na 'n heropvoedingskamp gestuur is.[1]
In 1978, die regering het berig dat Vatthana, koningin Khamphoui en kroonprins Vong Savang aan malaria gesterf het.[2] Meer onlangse berigte dui daarop dat die koning in die middel van Maart 1980 gesterf het. Volgens Kaysone Phomvihane is Vatthana egter in 1984, op die ouderdom van 77 jaar oud, oorlede.[3] Met die dood van Vatthana en die kroonprins, het die jongste seun van die koning Sauryavong Savang die hoof geword van die Laotiaanse koninklike familie, wat as regent vir sy neef Kroonprins Soulivong Savang opgetree het.