Skeurbuik | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Tandvleis wat bloei as gevolge van skeurbuik. | ||
ICD-10 | E54 | |
ICD-9 | 267 | |
OMIM | 240400 | |
DiseasesDB | 13930 | |
MedlinePlus | 000355 | |
eMedicine | med/2086derm/521 ped/2073 radio/628 | |
MeSH | D012614 | |
Mediese waarskuwing |
Skeurbuik is 'n siekte wat ontstaan weens 'n langdurige inname van voedsel wat geen of te weinig vitamien C bevat. Hierdie gebreksiekte het veral voorgekom onder matrose op die seilskepe op die roetes tussen Europa, Afrika en Asië.