Sliedrecht Slierech | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Nasionaal Baggermuseum | |
Ligging van Sliedrecht in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Sliedrecht-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°50′N 4°46′O / 51.833°N 4.767°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Jan de Vries (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,01 km2 (5,41 vk. myl) |
• Land | 12,85 km2 (4,96 vk. myl) |
• Water | 1,17 km2 (0,45 vk. myl) |
Hoogte | −1 m (−3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 25 897 |
• Digtheid | 2 016/km2 (5 220/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3361–3366 |
Skakelkodes | 0184 |
Bestuurlike sentrum | Sliedrecht |
Webwerf | www.sliedrecht.nl |
Sliedrecht is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 26 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 14 km².
Sliedrecht lê in die Alblasserwaard-streek in die suide van die provinsie en aan die noordoewer van die Beneden-Merwede-rivier.
In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Sliedrecht is bekend om sy baggerbedrywe en deel van die metropolitaanse agglomerasie Drechtsteden.