Spinnekopagtiges

Arachnids
Tydperk: 430–0 m. jaar gelede
Vroeë Siluur – Onlangs
Spinnekopagtiges, soos in Ernst Haeckel se Kunstformen der Natur, 1904
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Arachnida

Spinnekopagtiges of Spinagtiges[1] (Arachnida) is 'n biologiese klas van agtpotige geleedpotige diere.[2] Dit is 'n hoogs suksesvolle groep wat hoofsaaklik grondlewende ongewerweldes, soos die spinnekoppe, skerpioene, bosluise, myte en 'n aantal kleiner groepe, bevat.[3]

  1. Labuschagne, F.J. & Eksteen, L.C. 2010. Verklarende Afrikaanse Woordeboek. Negende hersiene uitgawe. Kaapstad: Pharos. p. 1179
  2. Ruppert E.E. Fo, R.S. and Barnes R.D. 2004. Invertebrate zoology 7 ed, Brooks/Cole. p.520 ISBN 0-03-025982-7.
  3. Schultz J.W. 2000. A phylogenetic analysis of the arachnid orders based on morphological characters. Zoological Journal of the Linnean Society 150: 221–265. [1][dooie skakel]

Developed by StudentB