Stefan-Boltzmann-vergelyking

Die Stefan-Boltzmann-vergelyking gee die verwantskap tussen die helderheid van 'n voorwerp en die temperatuur daarvan:

Dit word toegepas op 'n swart liggaam ('n geïdealiseerde voorwerp wat perfek ondeursigtig is en nie weerkaats nie) gee die waarde vir helderheid vir 'n swart liggaam:

Termiese straling is lig: hoe warmer 'n voorwerp is, hoe meer lig (of energie) straal dit uit. By temperature naby aan kamertemperatuur is die lig infrarooi wat onsigbaar is.

Omdat lig dieselfde is as termiese straling, kan die vergelyking ook in terme van energie uitgedruk word:

Indien die temperatuur van die warm liggaam relatief naby aan die temperatuur van die omgewing is, dan moet die volgende formule gebruik word en dan moet emissiwiteit gewoonlik ook in berekening gebring word:


Developed by StudentB