Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits en Sloweens |
Hoofstad: | Graz |
Stigting: | 1945 |
Oppervlakte: | 16 399,34 km² (2de) (31 Desember 2019) |
Bevolking: | 1 252 922[1] (4de) (1 Januarie 2022) |
Bevolkingsdigtheid: | 76 inwoners / km² (6de) |
Bruto binnelandse produk - Totaal (2018) - % per inwoner |
49,6 miljard €[2] 40 000 € |
Werkloosheidsyfer: | 6,7%[3] (September 2020) |
Buitelanders: | 11,5%[4] (2020) |
Volkslied (Landeshymne): | Dachsteinlied |
ISO 3166-2: | AT-6 |
Amptelike webwerf: | www.steiermark.at |
Politiek | |
Eerste minister: | Christopher Drexler (ÖVP) (sedert 4 Julie 2022) |
Regerende partye: | ÖVP en SPÖ |
Setels in die parlement (Landtag) (48 setels) (2015: 48 setels): |
ÖVP 18 (2015: 14) SPÖ 12 (15) FPÖ 8 (14) Die Grünen – Die grüne Alternative 6 (3) KPÖ 2 (2) NEOS 2 (0) |
Laaste verkiesing: | 24 November 2019 |
Volgende verkiesing: | 2024 |
Parlementêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 9 |
Kaart | |
Stiermarke (Duits: Steiermark, Sloweens: Štajerskais) is 'n deelstaat van Oostenryk. Die hoofstad Graz is met 'n bevolking van 273 838 ook die grootste stad van Stiermarke.