'n Stradivarius is een van die viole, altviole, tjellos en ander strykinstrumente wat deur lede van die Italiaanse familie Stradivari, vernaam Antonio Stradivari (Latyn: Antonius Stradivarius), gedurende die 17de en 18de eeue gebou is. In navolging van die instrumente se reputasie, het die kwaliteit van die instrumente se klank en pogings om dit te verklaar of te ewenaar tot niks uitgeloop nie, alhoewel die opvatting betwis word.[1][2][3] Die faam van Stradivarius-instrumente is wyd bekend, en dit was dienooreenkomstig reeds die onderwerp van verskeie fiksiewerke gewees.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Distillations